Shirley Knight

Shirley Knight
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Julie 1936 (1936-07-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Kaitlin Hopkins
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shirley Knight (gebore 5 Julie 1936) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Endless Love (1981), As Good as It Gets (1997), Grandma's Boy (2006), en Paul Blart: Mall Cop (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy